Successfully reported
+18

Fairmile on Main

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 207 Main Rd, 13 Fairmile, Green Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Fairmile on Main is ’n selfsorgwoonstel in ’n veilige kompleks in Groenpunt, Kaapstad. Hierdie gebou is die ideale basis om die omliggende besienswaardighede in Kaapstad se middestad en op die Atlantiese Seekus te verken.

Hierdie ateljee-woonstel bied verblyf aan 2 tot 3 gaste en het ’n oopplan-uitleg. Die slaapkamer-area het ’n dubbelbed en ’n enkelslaapbank en die badkamer het ’n stort, wasbak en toilet. Handdoeke en linne word verskaf.

Die kombuis grens aan die leefarea en is met ’n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, ketel, broodrooster en Nespresso-masjien toegerus. Daar is ook ’n wasmasjien, strykyster en strykplank.

Die gratis WiFi het 'n ononderbroke kragtoevoerstelsel en sal steeds tydens beurtkrag werk.

Die woonstel lei na 'n klein geplaveide buite-area waar gaste 'n skemerkelkie kan geniet.

Parkeerplek is in die straat beskikbaar.

Fairmile on Main is naby restaurante, kroeë, winkels, Groenpuntstadion en die middestad. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers op soek na gerieflike selfsorgverblyf in Groenpunt.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Dubbelbed

1 x Enkelslaapbank

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nicole Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 21

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 207 Main Rd, 13 Fairmile, Green Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fairmile on Main het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 207 Main Rd, 13 Fairmile, Green Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57fdd23cad0c4beab9a9e3af2c3fd77f70facc8b8f4a284d4154350fa22ce1a349a386bc533fdea6cc4faca7f019c5e71c72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 3) 7 5 1 5 207 Main Rd, 13 Fairmile Green Point 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.908239529459 18.400948406746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang