Successfully reported

Deluxe Suite @ Falcons Rest

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Marna P
1 nag Saam met vriende
4.8
Feb 2024

Gerieflik. Ons het die verblyf baie geniet. Dit was perfek vir ons omstandighede.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna C
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jan 2024

Goeie ligging, veilig en rustig. Met aankoms was ons in kennis gestel dat daar water vanaf die plafon in die kombuis drup, maar dat dit uitgesorteer word. Dit was nie 'n probleem nie aangesien daar 'n plastiek bak op die vloer was waarin die water gedrup het. Die geluid van die gedrup reg deur die nag was egter baie steurend. Die eenheid is baie warm met geen lugversorging. Baie rustige, veilige buurt. Eenheid is baie netjies en goed toegerus.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Amanda T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Gerieflik Mooi en netjiese oorslaapplekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2023

Ons het slegs oorgeslaap, nie baie tyd daar spandeer nie a.g.v. die ongemaklike hitte. Falcons Rest was modern, skoon, goed toegerus met kombuisware en toegerus teen beurtkrag. Ons sal dit egter nie aanbeveel vir verblyf vir iemand wat moeilik loop nie, omdat die trap na die kamers baie steil is en mens maklik kan val. Dit was ook baie warm en ongemaklik in die kamer en mens kon nie slaap a.g.v. die hitte nie. Daar is nie 'n trek nie en julle sal baat vind deur lugversorging te installeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tommy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 690
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 690
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 612 Van Gogh Crescent, Moreleta Park, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44ed2701676f0b0d9c85b8dd5e475a4cdfef0b413bd58ef55fea0778dc953bb26c8f8960e97f50aaa52866a6e6e9789f104b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 612 Van Gogh Crescent Moreleta Park 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.833844137764 28.290580971644

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang