Successfully reported

Family Beach House in Gouritz

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Irma V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie lekker kuierhuis. Die huis is baie netjies. Die mooiste see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes Zacharias E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Eenvoudig maar plek waar jou siel kan rus. Heerlik en ontspanne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Verwagting oortref! Baie lekker gebly! Skottelhoedwasser en wasmasjien was 'n groot verrassing en kan ook adverteer word. Sal meer mense lok. Hekkie by agterkant kan dalk bietjie opgeknap word. Dit het ons eerste indruk so bietjie beïnvloed, maar die huis en ligging is fantasties! Goed ingerig en baie skoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozelle D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Soos huis weg van die huis, met alles wat jy nodig het. Ons het die tyd by Family Beach House vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandrewnique F
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Wonderlik. Dit was so skoon en ek love die open space, die huisbaas was wonderlik vriendelik. Het net WiFi nodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Beautiful view, slept well, shower pressure was fantastic, sun/beach, relaxed. Everything about the rental was perfect, it has everything you might need. We enjoyed the board games as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deona G
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Heerlik gekuier! Pragtige strandhuis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie G
Kort verblyf
5.0
Des 2024

We enjoyed our stay very much! Lovely house and very pleasant owners. Perfect quiet location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Excellent. Excellent accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Goeie ligging, groot ruimte (oop huis). Dit was regtig 'n uitstekende naweek by Beach House. Die ligging is perfek en die uitsig oor die see asemrowend. As jy wil rus en net niks doen, dan is dit die plek vir jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Rita Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 45

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 2 230
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 230
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 230
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Kus Road, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77c9d40ca16f0701812dedda9da49a7ddd55e3e05386fac03e0115812b87a02314d78d0b4bb8cbe9049cd6a7f3fa254e3613?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 230 per nag (plek vir 8) 42 5 1 5 7 Kus Road Gouritz 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-15:00 10:00 -34.356670271514 21.876030404322

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang