Successfully reported

Family Holiday Home

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R340.00 per bespreking
  • Skoonmaakfooi van R600.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste moet hul eie strand-/swemhanddoeke saambring.

Beddinne en handdoeke word voorsien.

'n Skoonmaakdame woon op die perseel. Diens van die huis kan direk met haar gereël word. Dit sal vir u eie rekening wees.

Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf skriftelik ooreengekom word, en ons troeteldierbeleid sal ooreengekom moet word. 'n Ekstra deposito kan gevra word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Margaret Avenue, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5aa6e9124974c520acb6a2895cffda24e8ffbafd8218393a7ab6c5f342b1ff352fe52e3b4732a6fe3ca41a3942975ade0aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 7 Margaret Avenue Scottburgh 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.295475230373 30.742713731242

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang