Your Home Away from Home
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 5 persone
2 volwassenes, 2 kinders, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Willow Crescent, Blouberg Rise, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R2 850 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Your Home away from Home bied gemaklike selfsorgverblyf vir 'n klein gesin wat op soek is na vakansieverblyf naby Blouberg se strandfront. Bloubergstrand is skilderagtig en bekend vir vlieërbranderry.
Die huis het 2 slaapkamers en 2 badkamers en is vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Alle handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, wasmasjien, skottelgoedwasser, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n TV, sitplek en bordspeletjies.
Langs die kombuis is 'n oordekte vermaaklikheidsarea met sitplek, 'n gasbraai, houtvuur-warmbad, speletjies en 'n buitestort.
Die verblyf is omhein, en kinders en troeteldiere kan veilig speel. Onderdakparkering is op die perseel beskikbaar, maar motors langer as 1.9 m moet op straat parkeer. Daar is CCTV. Die verblyf het sonpanele en word nie deur beurtkrag beïnvloed nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbedjie
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Yvette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 22 Willow Crescent, Blouberg Rise, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Your Home Away from Home het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 5 persone
2 volwassenes, 2 kinders, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Willow Crescent, Blouberg Rise, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang