Successfully reported
+48

Family Tides

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3029 Hannah's Close, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 490 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Family Tides is 'n lieflike selfsorghuis in Struisbaai, Wes-Kaap. Dit bied slaapplek aan 10 gaste, en is perfek vir groter groepe of 'n groot gesin, wat 'n rustige ontvlugting bied vir gaste weg van die stadsgewoel.

Die huis beskik oor 6 slaapkamers en 6 badkamers en beid slaapplek aan 10 gaste. Slapbanke kan op versoek in die solderareas voorien word om slaapplek aan 2 ekstra gaste te bied. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die oorblywende slaapkamer is 'n solderarea met 'n koningingrootte-bed. Verder het die huis 2 ekstra slaapkamers in die binnehof wat elk driekwartbeddens en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet het.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8, perfek vir maaltye. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV en gratis WiFi. Die huis het 'n omsetter in die geval van beurtkrag.

Buite het gaste toegang tot sitplek, asook 'n onderdakbraai-area, ideaal om saam met familie of vriende te kuier.

Kamer-opset

6 Slaapkamers 6 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Cornel Geverifieer

Eiendomme 43

Resensies 167

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 3029 Hannah's Close, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 490
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 490
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 6 490
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3029 Hannah's Close, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7917ca16f0c1ac01f5efa7542fc40e14aaaaccb91290f50441f9b1b2111aff5393564b91df8e979d9b02e4ec95617d134992?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 490 per nag (plek vir 10) 3029 Hannah's Close Langezandt 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.7881550324 20.043394671036

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang