Successfully reported

Family Tides

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R990.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Gaste gebruik die perseel en alle toerusting op eie risiko en sal nie Etna's Southern Tip (Edms) Bpk of die eienaars verantwoordelik hou vir enige verliese of skade tydens hulle verblyf nie.
Gaste verstaan verder dat indien die toegelate aantal huurders (kinders ingesluit) oorskry of 'n steurnis veroorsaak deur luide partytjies te hou, daar van hulle verwag sal word om die verblyf onmiddellik te verlaat.
Geen luide partytjies word toegelaat nie.
Geen 21ste of matriekpartytjies nie.
Slegs 'n toegelate aantal gaste (kinders ingesluit) word per verblyf toegelaat.
Reg van toegang voorbehou deur bestuur.
Geen onder 21's sonder volwasse toesig word toegelaat nie.
Maak seker van jou verblyfkeuse, aangesien jy nie van huis kan verander nie.
Geen byle vir die kap van hout word toegelaat nie.
Geen meubels mag rondgeskuif word nie.
Gebruik die alarmstelsel van die huis/woonstel, soos verduidelik in die boekie of deur die agent wanneer jy inklok.
As jou huis troeteldiervriendelik is, mag troeteldiere nie op enige meubels toegelaat word nie.
Die volle betaling moet in Etna se bankrekening reflekteer voordat sleutels oorhandig kan word.
Geen terugbetaling vir verkorte verblyf nie.
Inkloktyd is om 14:00 en uitkloktyd is om 10:00.
Bring asb. lanterns of ligte vir beurtkrag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 6 490
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 490
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 6 490
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3029 Hannah's Close, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7917ca16f0c1ac01f5efa7542fc40e14aaaaccb91290f50441f9b1b2111aff5393564b91df8e979d9b02e4ec95617d134992?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 490 per nag (plek vir 10) 3029 Hannah's Close Langezandt 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.7881550324 20.043394671036

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang