FantaSea
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Disa Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Vanaf R1 325 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
FantaSea is in die kusdorpie Struisbaai geleë. Met een van die langste ononderbroke wit strande in die Suidelike Halfrond, beloof hierdie gewilde klein vakansiedorpie witgekalkte vissershuise, kleurvolle vissersbote, 'n werkende hawe en baie kusbekoring.
Verblyf word in 'n aparte woonstel gebied.
Die woonstel by FantaSea is langs die hoofhuis geleë met sy eie privaat ingang. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed wat oor die pragtige tuin uitkyk. Die tweede slaapkamer is tussen die hoofslaapkamer en leefarea geleë en het slaapplek vir 2 enkelbeddens. Die leefarea is oopplan met glasdeure wat uitloop op die oprit met pragtige uitsigte oor 'n groen gordel en die see. 'n Klein kombuis is toegerus met die benodigdhede vir selfsorg asook 'n binnebraai.
Die hoofstrand is 'n fantastiese plek vir watersport soos kajak, bootvaart, branderplankry, lyfplankry, visvang, en vlieërbranderry, asook skulpe versamel, strandwandelings en walviskyk.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marjorie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 27 Disa Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink FantaSea het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Disa Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang