Fatties and Monies Guesthouse
Beskrywing
Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers en dis geskik vir 8 gaste. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus. Die eenheid het ook 'n etenstafel, gemaklike sitarea, 'n TV. Daar is 'n boma buite waar gaste kan braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat die gebruik van 'n badkamer deel. Die slaapkamers het albei 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. 'n Aparte toilet is beskikbaar. Die oopplan-leefarea en -kombuis het ’n tweeplaatstoof, ’n yskassie en ’n mikrogolfoond. Die sitarea het gerieflike sitplekke, ’n stapelbed wat ideaal vir kinders is en ’n TV met OpenView-kanale. Daar is ’n braai buite, en daar is gedeelde toegang tot die swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 43 9th Avenue, Sabie, 1260, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang