Fels Retreat Lodge
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Zendelingspost, Off the R33, Paulpietersburg, 3180, KwaZulu-Natal
- Vanaf R500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Fels Retreat Lodge is 'n gastehuis op 'n kleinhoewe net 6 km vanaf Paulpietersburg wat geriewe bied vir wegbreke, troues en konferensies.
Fels Retreat is omring deur berge en valleie en bied gaste 'n keuse tussen 18 kamers, waarvan 3 selfsorgeenhede is en 1 'n gesinseenheid. Daar is ook 5 rugsakreisigerseenhede.
Die eenhede het elkeen 'n privaat ingang en is ingerig met enkel- of dubbelbeddens. Die kamers het elkeen 'n privaat badkamer met 'n bad en stort, of slegs 'n stort.
Alle kamers is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met DStv of Openview.
Fels Retreat het 'n kapel en 'n grasdak-lapa met sitplek vir tot 150 gaste. Die saal het ook 'n kroegtoonbank en 'n yskas en vrieskas. Vir konferensies is daar sitplek vir sowat 60 afgevaardigdes. Die kapel het sitplek vir 135 gaste.
Die lodge bied verskeie opsies vir tuintroues en ander funksies.
Paulpietersburg het een koffiewinkel. Aktiwiteite sluit fietsry, stap, gholf en visvang in.
Die lodge is reg onder die Dumbe-berg wat bekendstaan vir valskermsweef.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Sarina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 49
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Farm Zendelingspost, Off the R33, Paulpietersburg, 3180, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Fels Retreat Lodge het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Zendelingspost, Off the R33, Paulpietersburg, 3180, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang