Successfully reported
+18

Ferry View Economy Self-catering Units

Selfsorg
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 153, Main Road, Malagas, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 295 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ferry View Economy Self-catering Units bied selfsorgverblyf vir rugsakreisigers en is op die oewer van die Breederivier geleë, sowat 30 km vanaf Witsand. Die verblyf is ideaal vir groepe wat op soek is na rugsakreisiger-tipe verblyf.

Verblyf by Ferry View Economy Selfsorg Eenhede bestaan uit 2 eenhede wat elk 10 persone kan akkommodeer. Elke eenheid is toegerus met stapelbeddens en elke eenheid het 1 klein badkamer met 'n stort. Daarbenewens het elke eenheid 'n kombuis wat die basiese en nodige toebehore bevat om maaltye voor te berei en te kook.

Gaste het toegang tot die kinderspeelarea, swembad, tuine en gelisensieerde kroeg en restaurant wat op die perseel geleë is. Gaste kan ook kano's, roeibote, klein motorbote huur of riviervaarte bespreek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

3/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
1.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
3.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 61

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Plot 153, Main Road, Malagas, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ferry View Economy Self-catering Units het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 295
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 295
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 295
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 153, Main Road, Malagas, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d23a8e9a1b97b35fc54113f951442f5f2fff16b04273d5319876f71cb23d740387100551878890c009a0f67ef1c24e572d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 295 per nag, vir 2 mense 2 5 1 3 Plot 153, Main Road Malagas 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.302316246625 20.588900900886
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang