Fever Tree Suite
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 68 Imbuia Street, Northcliff, Johannesburg, 2115, Gauteng
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Fever Tree Suite is op die eienaars se perseel geleë en is in 'n stil woonbuurt in die stad Johannesburg geleë. Die eiendom is sentraal geleë binne maklike bereik van die sakekern en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Verblyf word gebied in 'n oopplan-suite met slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n gekombineerde leefarea, kombuisie en slaaparea. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Daarbenewens is die kamer ook toegerus met kwaliteit linne, 'n TV, gratis WiFi, 'n lessenaar, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, en koffie- en teemaakgeriewe.
Gaste is welkom om in die swembad af te koel of te ontspan op die patio wat na die tuin lei.
Fever Tree Suite is binne maklike bereik van die sakekern, mediese geriewe, hospitale en 'n verskeidenheid besienswaardighede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Nadia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 68 Imbuia Street, Northcliff, Johannesburg, 2115, Gauteng
- Gaste dink Fever Tree Suite het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 68 Imbuia Street, Northcliff, Johannesburg, 2115, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang