Successfully reported

Fiddler's Green

Gastehuis
Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R 1 560
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke dubbelkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n slim-TV, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a room only basis.

Huisreëls

Inkloktyd is vanaf 14:00 tot 20:00.
Uitkloktyd is om 10:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R 2 280
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • 3 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die gesinskamer het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Boonop is daar 'n slaapbank in die leefarea wat geskik is vir 2 kinders. Die kamer het ook 'n slim-TV en gratis WiFi. Die kombuisie is met 'n yskas, stoof en mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelslaapbank

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a room only basis.

Huisreëls

Inkloktyd is vanaf 14:00 tot 20:00.
Uitkloktyd is om 10:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 560
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pot 'n Plow Restaurant, A34, R71, Magoebaskloof, Haenertsburg, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAacf2bf03fc13cd50a83bcbb3a69b8c2ae58e631fb11b1b9562725e5e1332fdf81139d53e4a14cdf5ca7e15ee157428163826?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 560 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Pot 'n Plow Restaurant, A34, R71 Magoebaskloof 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.894999832415 29.993208374799
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang