Fire and Ice Guesthouse
Kry 30% af. Geldig vir verblyf vanaf 11 Sep 2025 tot 31 Okt 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Diepkuil Crescent, Onverwacht, Lephalale, 0557, Limpopo
-
Vanaf
R1 100R770 per nag, vir 2 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Fire and Ice Guesthouse bied gemaklike en bekostigbare oornagverblyf in Onverwacht, Lephalale. Gerieflik geleë naby Mogol Gholfklub en Lephalale Mall, voorsien die gastehuis in beide vakansiegangers en sakereisigers wat gemak en privaatheid soek.
Verblyf word in 10 eenhede voorsien, elk ontwerp vir 2 gaste. Die kamers is gemeubileer met 'n dubbelbed en beskik oor en suite-badkamers met 'n stort, toilet en wasbak.
Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe in. Gaste kan hul maaltye in die gemeenskaplike eetkamer geniet. Bykomende geriewe sluit in 'n gedeelde braai-area en 'n gemeenskaplike swembad. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
Elke kamer bied ook lugversorging, 'n platskerm-TV met DStv, gratis WiFi en 'n yskassie vir ekstra gerief.
Of jy nou hier vir besigheid is of 'n naweekwegbreek geniet, Fire and Ice Guesthouse is jou tuiste weg van die huis in Lephalale.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Ivan Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 59
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 26 Diepkuil Crescent, Onverwacht, Lephalale, 0557, Limpopo
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Diepkuil Crescent, Onverwacht, Lephalale, 0557, Limpopo
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang