Successfully reported

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Deenegren V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Amazing. Amazing stay and amazing place. Will definitely be going every year.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendy
Fish Tales - Gem of the Vaal Dam
Thank you for visiting Fish Tales. Hope to see you back soon.

William S
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Uitstekend. Ons sal beslis aanbeveel. Goed toegerus met alle benodighede, baie veilige area. Sal beslis weer besoek aflê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendy
Fish Tales - Gem of the Vaal Dam
Dankie, William. Bly ons kon Fish Tales met julle deel. Hoop ons sien julle gou weer.

Colette M
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Peaceful, beautiful place. Love going to Fish Tales, kids enjoy it. Lovely place, everything you need for a fishing weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendy
Fish Tales - Gem of the Vaal Dam
Thank you, Colette. You are always welcome!

Celeste S
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Vriendelik, behulpsaam, skoon, oop, naby water, definitief weer. Die beste lekkerste oop akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendy
Fish Tales - Gem of the Vaal Dam
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, hoop om julle gou weer te sien.

Tanja B
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Baie lekker gekuier en vis gevang. Fish Tales het ons verwagtinge oortref. Die plek was netjies en die kamers lekker ruim. Ons het heerlik vis gevang. Ons het omtrent 70 visse in die 3 dae gevang. Die mans en kinders was in hulle noppies. Ons sal definitief weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendy
Fish Tales - Gem of the Vaal Dam
Bly julle so 'n lekker tyd gehad by Fish Tales. Sien julle graag weer!

Cherie G
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2025

Absolutely lovely - definitely the gem of the Vaal. We were a small group of 8 adults who wanted to enjoy a birthday weekend celebration and do some fishing. Fish Tales was just perfect and offered us exactly what we needed. The bedrooms were lovely and spacious, the kitchen was fully equipped with every appliance we could think of, and the fishing was brilliant. Despite the damages the area has experienced the last while with the extreme water levels, the grounds are very well looked after. We loved every minute of our stay and will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beatrix K
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam. Fish Tabel is 'n "home away from home". Die uitleg van die huis is goed beplan met die kombuis d.m.v. die 4 slaapkamers. Simon en Maria is hulpvaardig en beskikbaar wanneer jy hulle nodig het. Van die visse wat gevang is, was karp, geelvis en babers - vanaf grotes tot kleintjies! Ons familie het beslis die mooiste "memories" van Kersfees 2024 wat ons 'n leeftyd sal bybly. Beslis 'n moet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendy
Fish Tales - Gem of the Vaal Dam
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Beatrix. Dit was lekker om ons stukkie hemel met julle te kon deel!

Gerhard V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Will go back again, well worth the money. The house was very clean, and the design of the house is very good. The area is very safe. The fishing was also very good with a lot of space for fishing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendy
Fish Tales - Gem of the Vaal Dam
Thank you for your positive review, Gerhard. I saw the fishing was great and I'm glad you had a good time!

Andre H
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Awesome. The stay was fantastic, the view was great and nice and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendy
Fish Tales - Gem of the Vaal Dam
Thank you, Andre, and hope to see you back soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 11)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 11)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 11)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 133 of the 1777 Vaaldam Farm, Oranjeville, 1995, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46cbf6ae9246e65925cfe4bd2aab368234cb7174750f05e3a15b6e4bd4fbb284f8a1e68fdbb26f51602f8d8abe7ea3120e2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 11) 63 5 1 5 Portion 133 of the 1777 Vaaldam Farm Oranjeville 1995 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.927194444444 28.171861111111
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang