Successfully reported
+36

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 133 of the 1777 Vaaldam Farm, Oranjeville, 1995, Vrystaat
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

Fish Tales - Gem of the Vaal Dam bied selfsorgverblyf en is op 'n klein plaas op die oewer van die Vaaldam in Oranjeville geleë.

Dié vakansiehuis bied slaapplek aan 12 persone en beskik oor 4 slaapkamers, met 4 en suite-badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed; die derde slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelslaapbank, en die vierde slaapkamer is toegerus met 3 enkelbeddens. Elke slaapkamer het toegang tot 'n privaat badkamer en 'n privaat ingang wat na buite lei. Daar is 'n aparte dubbelbed in die sitarea om ekstra gaste te akkommodeer.

Die goed toegeruste kombuis het 2 yskaste, 'n gasoond met 'n stoof, 'n mikrogolfoond en ander basiese toebehore vir selfsorgdoeleindes. Die aangrensende eetarea lei na die onderdakstoep. Die TV/sitkamer lei na 'n onderdakbraai-area en lieflike uitsigte oor die dam om te bewonder. Troeteldiere wat goed gedra is welkom indien dit gereël word.

Gaste word toegelaat om hul eie jetski's en visvangtoerusting saam te bring. Gaste sal per geleentheid ook die vrylopende wild soos sebras, volstruise en blesbokke in die omgewing sien.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 1 Leefarea 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Deenegren V
Saam met vriende
5.0
Amazing. Amazing stay and amazing place. Will definitely be going every year.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
William S
5.0
Uitstekend. Ons sal beslis aanbeveel. Goed toegerus met alle benodighede, baie veilige area. Sal beslis weer besoek aflê.
Jul 2025
Colette M
5.0
Peaceful, beautiful place. Love going to Fish Tales, kids enjoy it. Lovely place, everything you need for a fishing weekend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Celeste S
5.0
Vriendelik, behulpsaam, skoon, oop, naby water, definitief weer. Die beste lekkerste oop akkommodasie.
Apr 2025
Tanja B
5.0
Baie lekker gekuier en vis gevang. Fish Tales het ons verwagtinge oortref. Die plek was netjies en die kamers lekker ruim. Ons het heerlik vis gevang....
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Portion 133 of the 1777 Vaaldam Farm, Oranjeville, 1995, Vrystaat
  • Gaste dink Fish Tales - Gem of the Vaal Dam het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Ruim slaapkamer
Breë slaapkamerdeur
Breë ingangsdeur
Breë gange
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 11)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 11)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 11)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 133 of the 1777 Vaaldam Farm, Oranjeville, 1995, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46cbf6ae9246e65925cfe4bd2aab368234cb7174750f05e3a15b6e4bd4fbb284f8a1e68fdbb26f51602f8d8abe7ea3120e2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 11) 63 5 1 5 Portion 133 of the 1777 Vaaldam Farm Oranjeville 1995 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.927194444444 28.171861111111
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang