Fisherman's Porch
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Fishermans Kaya
- Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a microwave, bar fridge and kettle.
- Starfish Delight
- Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a microwave, bar fridge and kettle.
- Seagulls Rest
- Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a microwave, bar fridge and kettle.
Huisreëls
Gaste moet asseblief daarop let dat hulle hul eie swemhanddoeke moet saambring. Die eiendom verskaf ook geen sambrele vir die strand of swem nie. Gaste sal hul eie sambrele moet saambring. Slegs troeteldiere van klein rasse - word slegs toegelaat met voorafmagtiging deur die eienaar. Geen dagbesoekers word toegelaat nie. Slegs gaste wat bespreek het, word op die perseel toegelaat. Geen rook in die kamers nie, slegs in aangewese areas. Inkloktyd is tussen 14:00 en 16:00, indien nie met die instansie gereël nie. Uitkloktyd is 10:00.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 197 Voortrekker Street, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang