Successfully reported
+6

Flatlet in Santareme

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 11 Cockle Street, Santareme, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Flatlet in Santareme is 'n knus oopplan-kamer op die boonste verdieping van die eienaar se huis in St. Francisbaai. Dis is stapafstand vanaf 2 strande en die hawe.

Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, kombuiswasbak, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Die kamer is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n wegbreek by die see, want dit word deur natuurroetes omring.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Ligging

  • 11 Cockle Street, Santareme, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 11 Cockle Street, Santareme, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebb31c4ac8517f6a0ce6c8c47b9b9072bbbc9d5e05f6c12c8bbf2cd122b3618cf4df1314fd99f4e5915bd3548261300b09fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 11 Cockle Street Santareme 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -34.1880008 24.8520886

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang