Flavours @ 34
Beskrywing
Provence is 'n groot en elegante suite met slaapplek vir 2 gaste, 'n koningingrootte-bed, baie kasspasie, 'n tafel met sitplek vir 2 en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die suite het 'n TV met Netflix, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n mikrogolfoond. Die suite het ook sy eie ingang na die tuin en Weber-braaigeriewe. Daar is meubels buite en sonstoele in die tuin vir gaste om te gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe is vir semi-selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Daar is 'n yskassie, ketel en mikrogolfoond.
Huisreëls
Etes kan voorsien word indien vooraf gereël teen ekstra koste, 24 uur kennisgewing vereis 
Geen rook word toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
2 vriendelike klein honde en 2 skaam katte woon op die perseel, maar het nie toegang tot die gaste-eenhede nie.
Geen kinders onder 12 jaar oud word toegelaat nie.
Neem asseblief kennis dat daar verskeie eksterne trappe op die eiendom is en dat dit nie geskik is vir gaste met mobiliteitsprobleme nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Amalfi is 'n groot eenslaapkamerwoonstel met slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, baie kasspasie en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die woonstel het 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasplaat, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n toonbank met 2 stoele toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 2. Die sitarea het sitplek en 'n TV met Netflix. Die woonstel het sy eie ingang na die tuin en Weber-braaigeriewe. Daar is meubels buite en sonstoele vir gaste om te gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg Daar is 'n yskas-vrieskas, gasstoof, stoofketel, broodrooster en 'n mikrogolfoond.
Huisreëls
Etes kan voorsien word indien vooraf gereël teen ekstra koste, 24 uur kennisgewing vereis 
Geen rook word toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
2 vriendelike klein honde en 2 skaam katte woon op die perseel, maar het nie toegang tot die gaste-eenhede nie.
Geen kinders onder 12 jaar oud word toegelaat nie.
Neem asseblief kennis dat daar verskeie eksterne trappe op die eiendom is en dat dit nie geskik is vir gaste met mobiliteitsprobleme nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 12
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 34 Rhus Street, Gordons bay, Western cape, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang