Successfully reported
+22

17 Fleur Park

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: No 17 Fleur Park, Faure Marine Drive, Gordon's Bay, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

No 17 Fleur Park is deel van die Fleur Park Vakansieoord in die bekoorlike dorpie Gordonsbaai. Fleur Park is direk langs Harbour Island geleë met sy lewendige Marina-atmosfeer. Gaste word bederf met 'n verskeidenheid restaurante op Marina se rand en elke smaak word voorsien, alles 'n gemaklike stap van die kothuis af.

Die eenheid is standaard met 2 slaapkamers en kan tot 7 persone op 'n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer is ingerig met 'n driestapelbed en 1 volledige badkamer met 'n bad en 'n stort. Huisgerief en toerusting word gevind in die volledig toegeruste kombuis met ontbythoekie. Die oopplan-leefarea het 'n strandstyl-sitkamer en -eetarea met 'n dubbelslaapbank vir 2 bykomende gaste.

Vir daardie wonderlike someraande is daar 'n toegeboude, onderdakbraai-area met sitplek vir 6 persone. Bring asseblief jou eie braairooster en eetgerei. Hierdie stoep-area het 'n wonderlike uitsig oor die see.

Visvang is ideaal vanaf die rotse, net 'n hanetreetjie van jou kothuis af. 'n Magdom ander doendinge word gevind net 'n paar minute se ry vanaf Fleur Park. Die eenheid is ongeveer 20 meter van die strand af. Die oulike dorpskern is net 'n paar minute se ry vanaf Fleur Park. Dit sluit inkopies, gimnasium, kurios, swem in en die lys gaan aan.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Tripelstapelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 79

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • No 17 Fleur Park, Faure Marine Drive, Gordon's Bay, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink 17 Fleur Park het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: No 17 Fleur Park, Faure Marine Drive, Gordon's Bay, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVmNjE1MzE0LTMzMzYtNDIxYi1hZjQ1LTA1YzVjNTc1NmZkMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 5) 6 5 1 5 No 17 Fleur Park Faure Marine Drive 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -34.152321030473 18.860256075786

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang