Successfully reported

Floracliffe Guesthouse and Events

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Chantelle D
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Lekker rustig en mooi uitsig. Ongelooflike gastehuis met vriendelike eienaars wat altyd reg staan om te help! Lekker rustige atmosfeer, mooi skoon en kamers is goed ingerig! Sal beslis weer daar kom bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Indien nodig sal ons weer daar bespreek. Baie gasvryheid ondervind. Skoon en netjies. Heerlike ontbyt. Beveel die plek beslis aan, dit is absoluut tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy D
1 nag
5.0
Feb 2025

A pleasant place to stay. Very pleasant. Friendly and helpful staff. Room was clean and everything I needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa M
1 nag
4.2
Jun 2025

Was voldoende aan 'n hoë standaard. Baie veilig en buigsaam met vriendelike mense en 'n huis weg van jou eie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Anette J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Goeie ligging, gerieflike kamers en vriendelike mense. Baie vriendelike en verwelkomende ontvangs. Veilig. Kamer baie netjies en gerieflik ingerig. Heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jayne L
1 nag
4.8
Mei 2024

Comfortable. Very friendly hosts, clean and tidy, definitely recommend the guest house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Garreth T
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Amazing stay, friendly and welcoming. Secure location. Kind hospitality and very friendly. Beautiful room and stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rickus N
1 nag
5.0
Jul 2023

Gerieflik, alles wat jy nodig het. Was vir afspraak in die omgewing. Beulah en Johan het die ekstra myl geloop om my met my omstandighede te akkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rolindi T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Definitief waarde vir jou geld. Maar hulle was baie gasvry en ons het baie gemaklik gevoel. Die ontbyt was heerlik. Alles is netjies, skoon en dis regtig 'n mooi gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan of Beulah
Floracliffe Guesthouse and Events
Hi Rolindi, baie dankie. Ons probeer steeds na 25 jaar om te verbeter in hierdie moeilike bedryf. Goed gaan julle.

Alida V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Alles was baie netjies. Rustige omgewing. Sal weer daar gaan bly. Die enigste probleem was die selfoonsein. Was baie swak in die kamer en moes die heeltyd uitloop om sein te kry. Stel voor hulle kry 'n versterker. Die TV in die kamer was op die verkeerde plek, stel voor hulle skuif dit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Johan of Beulah
Floracliffe Guesthouse and Events
Hi Alida, baie dankie vir jou resensie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Johan of Beulah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Oosthuizen Drive, Roodepoort, 1709, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99528ac524102f38dc560ab10d3c9b6d21eb48b543abb4238f8844359e27ac8f37f611c2a2c5cd77a3b13808c4953d69918a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 9 Oosthuizen Drive Roodepoort 1709 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.155416666667 27.920055555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang