Floracliffe Guesthouse and Events
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Suite 1
-
- Suite 2
-
- Dubbelkamer 3
-
- Koningkamer 4
-
- Gesinskamer 5
-
Huisreëls
Hierdie verblyf het sonkrag vir beurtkrag.
Let asb. dat die eienaar op die perseel woon.
Let asb. dat dele van die huis via trappe bereik word en dit moontlik nie geskik is vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Rook in die kamers is verbode en daar is 'n aangewese rookarea.
Geen geraas en lawaai na 21:00 in die aand nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Oosthuizen Drive, Roodepoort, 1709, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang