Successfully reported
+25

Floracliffe Guesthouse and Events

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Oosthuizen Drive, Roodepoort, 1709, Gauteng
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Floracliffe Guesthouse and Events is teen 'n klipkoppie langs die N1-14de Laan-afrit in Roodepoort geleë.

Gaste kan tussen 5 gastekamers met slaapplek vir 2 tot 3 gaste elk kies. Die kamers het elkeen 'n en suite-badkamer en 'n antieke lessenaar of spieëlkas, hangkas, lampe en gemakstoele. Elke kamer het 'n TV met OpenView HD-kanale.

Komplimentêre tee, koffie en tuisgebakte beskuit en/of koekies word voorsien.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike kombuis met 'n mikrogolfoond, stoof, oond en 'n yskas. Gaste kan hul maaltye in die eetkamer of op die balkon met 'n uitsig oor die omgewing geniet.

Die verblyf maak van sonkrag gebruik tydens beurtkrag. Die gastehuis het sy eie onafhanklike waterstelsel. Drinkwater word vir gaste voorsien.

Toegang is via 'n elektriese hek en daar is parkeerplek in 'n motorhuis of in die parkeerarea. Die gastehuis het geslote kringtelevisie en gewapende reaksie.

Meerkatte, muskeljaatkatte en 'n verskeidenheid voëls is in die omgewing te sien. Die eiendom bied 'n lieflike uitsig tot in Sandton. Die gastehuis is in die sentrale sakekern van Constantiakloof geleë maar dit het 'n plattelandse atmosfeer.

Die gastehuis is 'n paar meter vanaf Flora Clinic, korporatiewe kantore en winkelsentrum.

Besienswaardighede in die omgewing sluit die Walter Sisulu Nasionale Botaniese Tuin wat 13 km ver is in. Die Apartheid Museum is 18 km ver en die Cradle of Humankind en Sterkfonteingrotte is 30 km ver. Die gastehuis is 50 km vanaf Lanseria en O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Chantelle D
5.0
Lekker rustig en mooi uitsig. Ongelooflike gastehuis met vriendelike eienaars wat altyd reg staan om te help! Lekker rustige atmosfeer, mooi skoon en ...
Sien meer
Aug 2025
Hannes J
Saam met lewensmaat
5.0
Indien nodig sal ons weer daar bespreek. Baie gasvryheid ondervind. Skoon en netjies. Heerlike ontbyt. Beveel die plek beslis aan, dit is absoluut top...
Sien meer
Jun 2025
Judy D
5.0
A pleasant place to stay. Very pleasant. Friendly and helpful staff. Room was clean and everything I needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Anette J
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie ligging, gerieflike kamers en vriendelike mense. Baie vriendelike en verwelkomende ontvangs. Veilig. Kamer baie netjies en gerieflik ingerig. He...
Sien meer
Aug 2024
Jayne L
4.8
Comfortable. Very friendly hosts, clean and tidy, definitely recommend the guest house.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Johan of Beulah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 9 Oosthuizen Drive, Roodepoort, 1709, Gauteng
  • Gaste dink Floracliffe Guesthouse and Events het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Oosthuizen Drive, Roodepoort, 1709, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99528ac524102f38dc560ab10d3c9b6d21eb48b543abb4238f8844359e27ac8f37f611c2a2c5cd77a3b13808c4953d69918a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 9 Oosthuizen Drive Roodepoort 1709 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.155416666667 27.920055555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang