Successfully reported

Fly Fishing Paradise

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Luca Hut
Selfsorg
Ronan Hut
Selfsorg
Gus Hut
Selfsorg
Cabous Hut
Selfsorg
Rundu Hut
Selfsorg
Katima Hut
Selfsorg
Olivier Hut
Selfsorg
Kavango Hut
Selfsorg
Caprivi Hut
Selfsorg
Huisreëls

Let asseblief daarop dat die oord geen musiek of geraas toelaat nie.

Gaste moet 'n WhatsApp-nommer op hul navraag invoer om inklokinligting en die hekkode te ontvang.

Gaste is welkom om hul dekodeerder, afstandbeheerder en slimkaart saam te bring om meer DStv-kanale te kyk.

Hout is beskikbaar vir aankoop op die eiendom.

'n Skoonmaakdiens is op aanvraag beskikbaar teen 'n bykomende koste.

Klein troeteldiere is welkom met vooraf reëlings. Troeteldiere moet huisopgelei wees en mag nie vrylik in die oord rondhardloop of ander diere jaag nie. Troeteldiere word nie op die beddens en meubels toegelaat nie.

Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.

Musiek en partytjies word nie by die oord toegelaat nie.
Groepe moet 'n skadedeposito met aankoms betaal.

Alle relevante inligting sal via WhatsApp gestuur word sodra die bespreking bevestig is. Gaste moet seker maak dat 'n WhatsApp-nommer saam met hul bespreking verskaf word.

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word in kontant vereis, wat terugbetaal sal word indien die huisreëls gevolg word en geen skade in die eenheid gelaat word nie.

Die eiendom is op 'n plaas met volstruise geleë. Gaste moet asseblief waaksaam en versigtig wees rondom hulle.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off S1053, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bada5608e4fe0cea44845c92b580cd78e4078623ca3a2f0d6836638da1c9c1bb520c874339795981cd187a234381082c532?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 161 5 1 5 Off S1053 Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.819227133886 27.515483620866
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang