Forest and Ferns
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 49 Oorwinning Street, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Forest and Ferns is 'n bekoorlike gastehuis in die lieflike klein dorpie Graskop. Dit bied ruim en gerieflike verblyf met 'n komplimentêre ontbyt. Dit is 'n ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na oornag- of vakansieverblyf.
Verblyf word gebied in 3 kamers wat elkeen 2 gaste kan akkommodeer. Elke kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met bad- en stortgeriewe.
Verder het elke kamer 'n TV met DStv, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer het 'n alarm wat geaktiveer kan word wanneer gaste op pad is om die veiligheid van hul besittings te verseker.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Zelda Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 49 Oorwinning Street, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Gaste dink Forest and Ferns het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 49 Oorwinning Street, Graskop, 1270, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang