Forest Creek Lodge & Spa
Beskrywing
Hierdie kothuis het 'n koningingrootte-kamer en 'n en suite-badkamer met 'n bad, handstort en toilet. Daar is nog 'n klein slaapkamer met 'n enkelbed en dubbelslaapbank in die sitkamer. Jy kan gerus 'n maaltyd of drankies by die lodge of by die spa bespreek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg Maaltye kan by die lodge bespreek word.
Huisreëls
Troeteldiere word in alle eenhede toegelaat, maar nie in die Strandkothuis nie.
Vir selfsorggaste:
As u die selfsorgopsie kies, is u welkom om maaltye en aktiwiteite by die lodge te bespreek. Ons voorsien brandhout. Aandete is 'n 4-gangmaaltyd teen R380.00 en ontbyt teen R190.00 per persoon. 'n Aparte middagete-spyskaart.
Brandhout word voorsien.
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 6 en 12 jaar betaal R100.00.
Die laaste 4 km van die grondpad is slegs geskik vir 'n voertuig met hoë grondvryhoogte. Gaste moet vooraf inlig watter tipe voertuig hulle sal bestuur. Indien vervoer benodig word, word gaste versoek om ons vooraf te kontak.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie selfsorgkothuis bied pragtige uitsigte op die berge. Dit het 'n koningingrootte-bed in die slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n groot dek waar 'n mens lekker buite kan kuier en 'n volledig toegeruste kombuis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg Maaltye kan by die lodge bespreek word.
Huisreëls
Troeteldiere word in alle eenhede toegelaat, maar nie in die Strandkothuis nie.
Vir selfsorggaste:
As u die selfsorgopsie kies, is u welkom om maaltye en aktiwiteite by die lodge te bespreek. Ons voorsien brandhout. Aandete is 'n 4-gangmaaltyd teen R380.00 en ontbyt teen R190.00 per persoon. 'n Aparte middagete-spyskaart.
Brandhout word voorsien.
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 6 en 12 jaar betaal R100.00.
Die laaste 4 km van die grondpad is slegs geskik vir 'n voertuig met hoë grondvryhoogte. Gaste moet vooraf inlig watter tipe voertuig hulle sal bestuur. Indien vervoer benodig word, word gaste versoek om ons vooraf te kontak.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie ruim selfsorg-eenheid is volledig toegerus met 'n braai, yskas, mikrogolfoond, gasstoof met twee plate en is volledig toegerus. Ander geriewe sluit in DStv, 'n buitestort vir hom en haar en 'n privaat tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg Maaltye kan by die lodge bespreek word.
Huisreëls
Troeteldiere word in alle eenhede toegelaat, maar nie in die Strandkothuis nie.
Vir selfsorggaste:
As u die selfsorgopsie kies, is u welkom om maaltye en aktiwiteite by die lodge te bespreek. Ons voorsien brandhout. Aandete is 'n 4-gangmaaltyd teen R380.00 en ontbyt teen R190.00 per persoon. 'n Aparte middagete-spyskaart.
Brandhout word voorsien.
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 6 en 12 jaar betaal R100.00.
Die laaste 4 km van die grondpad is slegs geskik vir 'n voertuig met hoë grondvryhoogte. Gaste moet vooraf inlig watter tipe voertuig hulle sal bestuur. Indien vervoer benodig word, word gaste versoek om ons vooraf te kontak.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die selfsorg-eenheid het 2 slaapkamers wat albei en suite-badkamers en 'n klipstort buite het. Daar is 'n koningingrootte-bed in 1 kamer en die ander kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Verder is daar 'n volledig toegeruste kombuis en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg Maaltye kan by die lodge bespreek word.
Huisreëls
Troeteldiere word in alle eenhede toegelaat, maar nie in die Strandkothuis nie.
Vir selfsorggaste:
As u die selfsorgopsie kies, is u welkom om maaltye en aktiwiteite by die lodge te bespreek. Ons voorsien brandhout. Aandete is 'n 4-gangmaaltyd teen R380.00 en ontbyt teen R190.00 per persoon. 'n Aparte middagete-spyskaart.
Brandhout word voorsien.
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 6 en 12 jaar betaal R100.00.
Die laaste 4 km van die grondpad is slegs geskik vir 'n voertuig met hoë grondvryhoogte. Gaste moet vooraf inlig watter tipe voertuig hulle sal bestuur. Indien vervoer benodig word, word gaste versoek om ons vooraf te kontak.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie luukse suite is vernoem na die tamboerienduif. Hierdie suite het 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamer met 'n stort en 'n klipstort met berguitsigte buite. Verder is daar ook 'n DStv, 'n veranda en 'n TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Verblyf sluit 'n aandete en ontbyt in.
Huisreëls
Troeteldiere word in alle eenhede toegelaat, maar nie in die Strandkothuis nie.
Vir selfsorggaste:
As u die selfsorgopsie kies, is u welkom om maaltye en aktiwiteite by die lodge te bespreek. Ons voorsien brandhout. Aandete is 'n 4-gangmaaltyd teen R380.00 en ontbyt teen R190.00 per persoon. 'n Aparte middagete-spyskaart.
Brandhout word voorsien.
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 6 en 12 jaar betaal R100.00.
Die laaste 4 km van die grondpad is slegs geskik vir 'n voertuig met hoë grondvryhoogte. Gaste moet vooraf inlig watter tipe voertuig hulle sal bestuur. Indien vervoer benodig word, word gaste versoek om ons vooraf te kontak.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie luukse suite is vernoem na die Swainson Francolin (Spur Fisant). Die suite het 'n groot hoekbad, volledige DStv en 'n koningingrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Verblyf sluit 'n aandete en ontbyt in.
Huisreëls
Troeteldiere word in alle eenhede toegelaat, maar nie in die Strandkothuis nie.
Vir selfsorggaste:
As u die selfsorgopsie kies, is u welkom om maaltye en aktiwiteite by die lodge te bespreek. Ons voorsien brandhout. Aandete is 'n 4-gangmaaltyd teen R380.00 en ontbyt teen R190.00 per persoon. 'n Aparte middagete-spyskaart.
Brandhout word voorsien.
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 6 en 12 jaar betaal R100.00.
Die laaste 4 km van die grondpad is slegs geskik vir 'n voertuig met hoë grondvryhoogte. Gaste moet vooraf inlig watter tipe voertuig hulle sal bestuur. Indien vervoer benodig word, word gaste versoek om ons vooraf te kontak.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie luukse suites is vernoem na die Narina Trogon. Die suite is versteek in die bos, 'n entjie van die hoof-lodge af en is heeltemal privaat. Die suite het sy eie veranda, buitelug-klipstorte en 'n bal-en-klou bad by die baaivenster wat uitkyk oor die bosveld. Ander geriewe sluit DStv en 'n kroegie in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Verblyf sluit 'n aandete en ontbyt in.
Huisreëls
Troeteldiere word in alle eenhede toegelaat, maar nie in die Strandkothuis nie.
Vir selfsorggaste:
As u die selfsorgopsie kies, is u welkom om maaltye en aktiwiteite by die lodge te bespreek. Ons voorsien brandhout. Aandete is 'n 4-gangmaaltyd teen R380.00 en ontbyt teen R190.00 per persoon. 'n Aparte middagete-spyskaart.
Brandhout word voorsien.
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 6 en 12 jaar betaal R100.00.
Die laaste 4 km van die grondpad is slegs geskik vir 'n voertuig met hoë grondvryhoogte. Gaste moet vooraf inlig watter tipe voertuig hulle sal bestuur. Indien vervoer benodig word, word gaste versoek om ons vooraf te kontak.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die Cinnamon Suite is vernoem na die kaneelduif. Dit is geleë in 'n afgeleë deel in die bos, weg van die lodge en is heeltemal privaat. Hierdie suites het hulle eie stoepe, buitelug-klipstorte, bal-en-klou bad by die venster wat uitkyk oor die bos. Ander geriewe sluit DStv en 'n kroegie in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Verblyf sluit 'n aandete en ontbyt in.
Huisreëls
Troeteldiere word in alle eenhede toegelaat, maar nie in die Strandkothuis nie.
Vir selfsorggaste:
As u die selfsorgopsie kies, is u welkom om maaltye en aktiwiteite by die lodge te bespreek. Ons voorsien brandhout. Aandete is 'n 4-gangmaaltyd teen R380.00 en ontbyt teen R190.00 per persoon. 'n Aparte middagete-spyskaart.
Brandhout word voorsien.
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 6 en 12 jaar betaal R100.00.
Die laaste 4 km van die grondpad is slegs geskik vir 'n voertuig met hoë grondvryhoogte. Gaste moet vooraf inlig watter tipe voertuig hulle sal bestuur. Indien vervoer benodig word, word gaste versoek om ons vooraf te kontak.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed. Toegerus met 2 buitestorte, 'n waaier, elektriese kombers, verwarmer, DVD-speler, en 'n TV met DStv. Die eenheid het ook 'n veranda.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Verblyf sluit 'n aandete en ontbyt in.
Huisreëls
Troeteldiere word in alle eenhede toegelaat, maar nie in die Strandkothuis nie.
Vir selfsorggaste:
As u die selfsorgopsie kies, is u welkom om maaltye en aktiwiteite by die lodge te bespreek. Ons voorsien brandhout. Aandete is 'n 4-gangmaaltyd teen R380.00 en ontbyt teen R190.00 per persoon. 'n Aparte middagete-spyskaart.
Brandhout word voorsien.
Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 6 en 12 jaar betaal R100.00.
Die laaste 4 km van die grondpad is slegs geskik vir 'n voertuig met hoë grondvryhoogte. Gaste moet vooraf inlig watter tipe voertuig hulle sal bestuur. Indien vervoer benodig word, word gaste versoek om ons vooraf te kontak.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: Farm 14, Badfontein, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- 
                                    
                                    
                                        TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang