Forest Homes 26
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 75 David Livingstone Drive, Palm Beach, Port Edward, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Forest Homes 26 is selfsorgverblyf in Palm Beach, KwaZulu-Natal, en slegs 13 km vanaf Port Edward.
Die huis bestaan uit 3 kamers wat slaapplek bied vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 driekwartbeddens en die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, ketel, tee- en koffiemaakgeriewe, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, gereedskap, skottelgoedwasser en ontbythoekie. Die leefarea wat uit die kombuis vloei, is ingerig met gemaklike rusbanke, 'n kaggel, 'n TV met Netflix, DStv en WiFi. Die leefarea maak oop na die dek wat ingerig is met buitemeubels, 'n Weber-braai en 'n see-uitsig.
Daar is 'n alarmstelsel, veilige parkering, 'n omsetter en die rotspoele vir gaste om te geniet.
Besienswaardighede en aktiwiteite om in die omgewing te verken, sluit in 'n besoek aan die Wild Waves Waterpark, staproetes, perdry op die strand, vierwielmotorfietsry, bootritte, ziplining en wakeboarding.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Cindy Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 75 David Livingstone Drive, Palm Beach, Port Edward, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Forest Homes 26 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 75 David Livingstone Drive, Palm Beach, Port Edward, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang