Foreva Wild
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 50 Fisant Road, Welgevonden JR124, Dinokeng Game Reserve, 0407, Gauteng
- Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Foreva Wild is geleë op die Dinokeng Big 5-wildreservaat in Gauteng, net buite Pretoria, slegs 75 minute vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg, en bied 'n luukse vakansie-ervaring in die hartjie van die natuur.
Verblyf bestaan uit 4 superior deluxe-kamers wat gemeubileer is met 'n keuse van 2 driekwartbeddens of 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort en/of bad. Elke kamer het 'n patio met 'n oprolbare seil. Ons bied ook 'n kothuis wat bestaan uit 2 onderling gekoppelde kamers wat op versoek slaapplek bied vir 4 gaste en 2 kinders onder 9 jaar. Elke kamer het ook 'n keuse van 2 driekwartbeddens of 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Alle kamers het tee- en koffiemaakgeriewe, satelliet-TV, WiFi-konnektiwiteit en lugversorging.
Gaste is welkom om te ontspan by die sprankelende swembad. Geniet aand-skemerkelkies by die boma-vuurput of gaan op 'n selfryroete en besigtig die skouspelagtige voëls en wildlewe. Gaste moet hul eie drankies saambring, en maaltye word nie voorsien nie. Ons voorsien wel ontbyt indien bespreek. Daar is beperkte selfsorggeriewe. Daar is 'n aantal pragtige restaurante in die omgewing, so gaste word bederf met keuse.
Ervaar verskeie aktiwiteite buite die perseel soos begeleide wildritte en boswandelings met gekwalifiseerde veldwagters, mikroligte safari's, kleiduifskiet, boogskiet of vierwielmotorfietsry, spa-behandelings en fietsry.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Jazz Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 72
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Erf 50 Fisant Road, Welgevonden JR124, Dinokeng Game Reserve, 0407, Gauteng
- Gaste dink Foreva Wild het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 50 Fisant Road, Welgevonden JR124, Dinokeng Game Reserve, 0407, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang