Forever Blue
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2025 tot 13 Jan 2026 en 14 Dec 2026 to 12 Jan 2027.
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 15 Des 2025 tot 18 Des 2025.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2025 tot 13 Jan 2026 en 14 Dec 2026 to 12 Jan 2027.
Prys sluit in
- Forever Blue 1
- Forever Blue offer hul gaste n knus en huislike Selfsorg Eenheid, toegerus met verhit-en-eetgeriewe, elektriese braaipan en alle toerusting wat nodig is om ligte etes voor te berei. Koffie, tee, suiker en melk is ingesluit. Forever Blue offer n GRATIS bordtjie met iets lekkers by aankoms! Die eenheid voorsien alle skoonmaak middels, stortseep en sommige toiletware. Linne, badhandoeke, strandhandoeke, strandstoele, komberse en n elektriese kombers is beskikbaar in die eenheid. Haardroer, Stoomyster, strykplank, droograk, DSTV en WIFI geriewe is ingesluit by tariewe. Gratis en veilige parkering op die perseel.
- Forever Blue 2
- Forever Blue offer hul gaste n knus en huislike Selfsorg Eenheid, toegerus met verhit-en-eetgeriewe, elektriese braaipan en alle toerusting wat nodig is om ligte etes voor te berei. Koffie, tee, suiker en melk is ingesluit. GRATIS: Bordtjie met iets lekkers by aankoms! Die eenheid voorsien alle skoonmaak middels, stortseep en sommige toiletware. Linne, badhandoeke, strand handdoeke, strandstoele, komberse en n elektriese kombers is beskikbaar in die eenheid. Haardroer, Stoomyster, strykplank, droograk, DSTV en WIFI geriewe is ingesluit by tariewe. Gratis en veilige parkering is op die perseel.
Huisreëls
Gaste word nie toegelaat om enige ander elektriese toestelle in die eenhede te gebruik nie, behalwe dié wat deur Forever Blue verskaf word, of soos voorheen met die eienaar gereël.
Neem asseblief kennis dat die eienaar op die perseel woon.
Neem asseblief kennis dat sommige van die eenhede met trappe bereik word en dalk nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Geen ander mense word deur die gaste op die perseel toegelaat nie, tensy dit vooraf gereël is.
Geen harde musiek in die eenhede of perseel nie.
Geen alkohol mag buite op die perseel gedrink word nie.
Koffie, tee, suiker en melk is ingesluit. Forever Blue bied ook 'n gratis verwelkomingsbederf met aankoms. Die eenheid het alle skoonmaakmiddels, stortjel en 'n paar toiletware. Linne, badhanddoeke, strandhanddoeke, strandstoele, komberse en 'n elektriese kombers word in die eenheid voorsien. 'n Haardroër, kledingstukstoomboot, strykplank, droograk, DStv, en WiFi is ook by die tariewe ingesluit. Gratis en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Compass Close, Columbine, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang