Successfully reported

Formosa Bay Resort

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Patricia B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Wonderlik, gaan definitief weer. Dit is 'n fantastiese oord. Skoon en netjies. Die personeel is vreeslik behulpsaam en super vriendelik. Die oord bied baie vir families (veral met kleiner kinders) om te doen. Baie veilig en gerieflik naby aan Plettenberg Baai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beekman Holidays
Formosa Bay Resort
Hallo Patricia, baie dankie vir jou wonderlike resensie! Ons is verheug om te hoor dat jy jou verblyf geniet het en die oord skoon, vriendelik en gesinsvriendelik gevind het. Dit is wonderlik om te weet ons ligging naby Plettenbergbaai het bygedra tot jou ervaring. Ons kan nie wag om jou terug te verwelkom nie!

Ivan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Besonders. Absoluut, dit was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beekman Holidays
Formosa Bay Resort
Hallo Ivan, dankie vir die goeie resensie! Dit is heerlik om te weet dat jy 'n heerlike tyd gehad het hier by ons rustige Tuinroete-toevlugsoord, en ons nooi jou binnekort terug vir nog 'n wonderlike verblyf!

Etienne G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Absoluut wonderlik saam met my 17-jarige dogter en haar 16-jarige nefie. Baie dankie vir die heerlike tyd. Die eenhede is netjies en word daagliks skoongemaak. Die restaurant se kos is ook heerlik en almal is vriendelik. Die lou water swembad naby die eenheid (no 46) waar ek gewoon het, is 'n groot bonus. Die mense moet net die braaier ook elke dag skoonmaak as daar gebraai is die vorige aand. 'n Groot bonus sal wees as mens dalk 'n tuimeldroër kan hê in die eenhede. Ons het in die studio gewoon en dalk het die 2 slp eenhede tuimeldroeërs. Die waskamer het slegs een wasmasjien en tuimeldroër.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beekman Holidays
Formosa Bay Resort
Hi Etienne, dankie vir jou goeie terugvoer. Ons is verheug dat jy en jou gesin 'n fantastiese tyd saam met ons gehad het, kompleet met wonderlike geriewe en verfrissende eenhede. Jou terugvoer oor die tuimeldroërs word waardeer, en ons kan nie wag om jou terug te verwelkom vir nog 'n ontspanne verblyf nie!

Donne O
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2025

Friendly family fun. Loads for children to do. Best waffles. A very spacious, clean room and bathroom. Everything you need included. Loads of fun for children. Good food, great friendly service. Well maintained amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Aangenaam. Ons het die Saterdag getrou en Formosa het vir ons 'n klein geskenkie in die kamer gelos wat 'n baie oulike gebaar was. Geriewe was top notch.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beekman Holidays
Formosa Bay Resort
Baie dankie vir jou vriendelike woorde! Ons is bly om te hoor dat julle julle verblyf geniet het en die gebaar waardeer het. Ons wens julle alle voorspoed toe in hierdie opwindende nuwe hoofstuk!

Mmakobo K
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Aug 2025

Acceptable. The location is right on the road and just in front of a local venue. This generates a lot of noise. Unfortunately, on the weekend of our stay, there was an all-night church event with a brass band from early evening right through to the morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Beekman Holidays
Formosa Bay Resort
Hi Mmakobo, thank you for your feedback. We're sorry to hear that your stay was disrupted by noise from a nearby event. While we can’t control local activities, we understand how this impacted your experience and will explore ways to better manage such disturbances in the future. We appreciate your understanding. We hope to welcome you back for a much better experience in the future.

Frik P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Verras met die omgewing. Net te kort sal volgende keer langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beekman Holidays
Formosa Bay Resort
Goeie dag Frik, dankie vir jou resensie! Ons is verheug dat jy die omgewing by ons oord geniet het. Ons sien daarna uit om jou volgende keer terug te verwelkom vir 'n langer verblyf!

Wendy D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Pragtige eenhede en vriendelike personeel. Hulle is ook goed ingerig wat loadshedding betref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Beekman Holidays
Formosa Bay Resort
Hallo Wendy, dankie dat jy vir ons 'n resensie gelos het. Ons is so bly dat ons moderne eenhede en eersteklas diens daarin geslaag het om 'n onvergeetlike vakansie vir jou te bied. Ons sal dit inderdaad haat dat beurtkrag ons gaste se verblyf negatief beïnvloed en daarom het ons maatreëls in plek om jou vakansie so lekker as moontlik te maak. Dit was so lekker om jou te huisves en ons kan nie wag vir jou volgende onvergeetlike wegbreek saam met ons nie.

Marius T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2019

Skoon kamers met vriendelike personeel en netjiese geriewe. Baie vriendelike personeel, skoon en gemaklike kamers, baie mooi geriewe en tuinuitleg. Heerlik ontspan, al was daar betogings naby. Formosa het uit hulle pad gegaan om gaste veilig te hou en heeltyd gaste op hoogte gehou. Beslis die moeite werd bestemming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beekman Holidays
Formosa Bay Resort
Hi Marius, Baie dankie vir u vriendelike woorde.😊 Dit was ons plesier om te verseker dat u vakansie by ons oord 'n veilige, aangename een vir u was. Groete

Kathrine A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2019

Was a lovely weekend. Nice resort with everything you need. The resort is well-maintained and clean. Nice pools and entertainment for the whole family. Spacious and safe. Lovely restaurant there too. Wish we could’ve stayed longer to fully enjoy it as the weather wasn’t great, but we still enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Beekman Holidays Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 561

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Plettenberg Bay, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a202cc5439786abe59430bbc5bf5b1944bd680855c45c957c9a1595dbfbe32731dbe799744f78d080601833b30687d4c5f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 N2 Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-16:00 10:00 -34.048698127908 23.359503149986

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang