Fountain Baths Guest Cottages
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 48 Pilgrim Street, Barberton, 1300, Mpumalanga
- Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Fountain Baths Guest Cottages is aan die voet van die Makhonjwa-bergreeks in die bekoorlike dorpie Barberton geleë. Hierdie instansie is ook ideaal geleë naby verskeie geriewe in die dorp.
Verblyf by Fountain Baths Guest Cottages bestaan uit 7 kothuise wat individueel versier is. Dié eenhede het slaapplek vir 2 tot 4 persone en bestaan uit 1 of 2 slaapkamers met 'n en suite-badkamer. Vier van die 7 kothuise het 'n basiese kombuis vir selfsorgdoeleindes, die oorblywende 3 kothuise het 'n yskassie en 'n ketel.
Die gastehuis beskik ook oor 'n gemeenskaplike swembad, eetkamer waar ontbyt bestel kan word. Ons tuine lok gereelde besoekers soos verskeie voëlspesies, Vervet-ape, ystervarke en bosbabas.
Fountain Baths Guest Cottages is naby winkels, restaurante, supermarkte en ander geriewe. Die area bied myntoere, goudskuur, erfeniswandelings, vierwielmotorfietsritte in die berge, voetslaan en begeleide toere vir voëlkykers aan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Esmari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 48 Pilgrim Street, Barberton, 1300, Mpumalanga
- Gaste dink Fountain Baths Guest Cottages het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 48 Pilgrim Street, Barberton, 1300, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang