Fountain Baths Guest Cottages
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 48 Pilgrim Street, Barberton, 1300, Mpumalanga
- Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Fountain Baths Guest Cottages is aan die voet van die Makhonjwa-bergreeks in die oulike dorpie Barberton. Die instansie is ook naby verskeie geriewe in die dorp geleë.
Verblyf by Fountain Baths Guest Cottages word gebied in 7 kothuise wat uniek versier is. Die eenhede bied slaapplek vir 2 of 4 gaste en beskik oor 1 of 2 slaapkamers met 'n privaat of en suite-badkamer. 4 van die kothuise het basiese selfsorgkombuisies en die ander 3 het slegs 'n yskassie en ketel.
Die gastehuis het ook 'n gemeenskaplike swembad en 'n eetkamer waar gaste ontbyt kan bestel. Ons pragtige tuin word gereeld deur verskeie voëlspesies, blouapies, ystervarke en nagapies besoek.
Fountain Baths Guest Cottages is naby winkels, restaurante, supermarkte en ander geriewe geleë. Die area bied myntoere, panwassing van goud, erfenisroetes, vierwielmotorfietsroetes in die berge, voetslaan en begeleide toere vir voëlkykers.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Esmari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 48 Pilgrim Street, Barberton, 1300, Mpumalanga
- Gaste dink Fountain Baths Guest Cottages het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 48 Pilgrim Street, Barberton, 1300, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang