Successfully reported

Fourie Street 199 B&B

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Casper D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Heerlik en gemaklik. Baie vriendelike ontvangs deur die gasheer. Alhoewel die dekor nie die nuutste is nie, is alles steeds baie skoon en netjies en goed instandgehou. Ontbyt is ingesluit by die tarief en heerlik! Sal daarom weer besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Fourie Street 199 B&B
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer, Casper! Ons is bly om te hoor dat jy jou verblyf geniet het en dat die netheid, diens en ontbyt jou beïndruk het. Alhoewel die dekor nie die nuutste is nie, is ons bly jy het dit steeds as skoon, netjies en goed versorg ervaar — dit is vir ons belangrik dat gaste gemaklik voel in ’n huislike omgewing. Jou waardering beteken baie, en ons sien daarna uit om jou weer by Fouriestreet199 Bed and Breakfast te verwelkom!

Coen P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Skoon netjies rustig. Fantasties skoon, rustig, alles soos ons verwag het. Sal hulle aan beveel aan ander.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaw B
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Sentraal. Bekostigbaar. Ons het lekker by Hein gebly. Hy het ontbyt en aandete verskaf, en ons het kospakkies vir middagete by hom bestel. Dit het die lewe baie makliker gemaak vir ons groep besoekers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda J
1 nag
4.8
Jul 2025

Het ons verwagtinge oortref. Baie gerieflik, skoon en baie behulpsame gasheer en -vrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Fourie Street 199 B&B
Baie dankie vir die pragtige terugvoer, Zelda! Dit is vir ons 'n groot eer om te hoor dat julle verblyf by Fouriestreet199 Bed and Breakfast julle verwagtinge oortref het. Ons is bly dat julle dit gerieflik en skoon gevind het, en dat julle ons diens as behulpsaam ervaar het – dit is presies wat ons nastreef. Julle is altyd welkom, en ons sien uit daarna om julle weer te ontvang! Groete Heinrich en Sanet

Danie S
1 nag
4.6
Aug 2025

Baie lekker gebly en is baie tevrede. Alles was daar wat nodig was. Gasheer was vriendelik en behulpsaam. Alles was netjies. Veilige parkering.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Fourie Street 199 B&B
Baie dankie vir jou mooi terugvoer, Danie! Ons is bly om te hoor dat jy jou verblyf geniet het en tevrede was met alles wat aangebied is. Dit is vir ons belangrik dat gaste vriendelike diens, netjiese kamers en veilige parkering ervaar. Jou terugvoer word baie waardeer en ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom!

Anonieme gas
1 nag
4.0
Mei 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

William W
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Friendelike en professionele eienaars van die plek en die kos is ook uitstekend. Ja, ek het definitief lekker gebly. Friendelike mense, die eienaars van die plek. Ek het darem lekker geslaap daar. Dit was 'n aangename ondervinding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Fourie Street 199 B&B
Goeie dag William Baie dankie vir julle terugvoer, ons waardeer dit opreg en baie dankie vir julle ondersteuning. Julle was wonderlike gaste en is enige tyd meer as welkom by Fouriestreet199 B&B. Groete Heinrich en Sanet

Vickie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Kliënt diens op sy beste! Ons het baie lekker gebly, gevoel asof ons tuis was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinrich
Fourie Street 199 B&B
Goeie dag Vickie Baie dankie vir julle tyd om vir ons terugvoer oor julle verblyf te gee. Julle was ook uitstekende gaste en is enige tyd weer welkom, en stuur my groete aan die kleinding. Fouriestreet199 B&B groete Heinrich

Reneth M
1 nag
4.6
Apr 2023

Wow what a quiet and peaceful space. Enjoyable, I will call again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Heinrich
Fourie Street 199 B&B
Good day Reneth, Thank you for your time to rate and review us, we really appreciate it. Thank you for being a wonderful guest, you are more than welcome to call again. Regards, Fourie Street 199 B&B

Adre S
Kort verblyf
3.4
Okt 2023

Stil, rustige omgewing. Heinrich vriendelik en bedagsaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Heinrich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 16 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 199 Fourie Street, Trim Park, Mokopane, 0601, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1MjVjYzNjLTQyZmUtNDYyMC1iYjIyLTg5MWEzYjM0YThhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 199 Fourie Street Trim Park 0601 Limpopo 021 201 8901 16:00-18:00 09:00 -24.206077426773 29.01124343276
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang