Successfully reported
+54

Fox Den Guest House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 53 Jan Street, Trompsburg, 9913, Vrystaat
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Fox Den is in Trompsburg geleë, 3 km van die N1 af. Dit is 110 km noord van Colesberg en 120 km suid van Bloemfontein. Die ligging maak dit 'n goeie halfwegstop vir reisigers.

Fox Den het 12 selfsorgeenhede wat gemaklik 2 tot 5 gaste per eenheid kan akkommodeer. Die kombuise is volledig toegerus vir selfsorg. Die eenhede het TV's met sekere DStv-kanale.

Die eenhede het plafonwaaiers en elektriese komberse vir die wintermaande. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Kom geniet aande onder die helder sterrehemel met 'n lekker Karoo-lam op die vuur. (Braaipakke is op die perseel beskikbaar - bestel dit asseblief vooraf.)

Gratis koffie en tee beskikbaar in die eenhede.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 608 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Janine A
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was baie lekker en rustig. Fox Den is 'n baie oulike plekkie. Dit was rustig en perfek vir oorslaap.
Okt 2025
Bess K
Saam met vriende
5.0
Lafenis na 'n lang rit. Baie behulpsame gasheer, plek het alles wat iemand vir 'n oorslaap nodig het. Veilig en netjies.
Okt 2025
Lize D
5.0
Uitstekende oorgang verbly, skoon, vriendelik en bekostigbaar. Uitstekende diens, baie dankie.
Sep 2025
Lize D
5.0
Uitstekende diens en gasvryheid. Baie dankie. Sien sterre.
Sep 2025
Nazeem J
Saam met vriende
5.0
Excellent. Fantastic. The place was very comfortable and affordable. Value for money. The host was very helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 608

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 53 Jan Street, Trompsburg, 9913, Vrystaat
  • Gaste dink Fox Den Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 53 Jan Street, Trompsburg, 9913, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhMjAxOWVmLTEzMTUtNDg0ZS05MWM3LTlmZWE2MTg5OTMxZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 608 5 1 5 53 Jan Street Trompsburg 9913 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.03742715713 25.780805647373
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang