Fox Den Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 42 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 53 Jan Street, Trompsburg, 9913, Vrystaat
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Fox Den is ideaal geleë 3 km van die N1 af in die dorpie Trompsburg, 110 km noord van Colesberg en 120 km suid van Bloemfontein. Die posisie is wonderlik vir enigiemand wat 'n ontspanne oornag wil hê wanneer hulle tussen Noord en Suid reis.
The Fox Den het 12 selfsorg-eenhede wat met gemak onderskeidelik 2 tot 5 gaste per eenheid kan akkommodeer. Die kombuise van die selfsorg-eenhede is volledig toegerus. Die eenhede is toegerus met 'n TV elk met DStv met sekere kanale beskikbaar.
Die eenhede is toegerus met plafonwaaiers en elektriese komberse word vir die wintermaande voorsien. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Kom geniet die sterre nagte met lekker vuur aan die gang en lieflike stuk Karoo lam, braaipakke is beskikbaar op aanvraag, bestel asseblief vooraf.
Komplimentêre koffie en tee word in die eenhede voorsien.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Mari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 608
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 53 Jan Street, Trompsburg, 9913, Vrystaat
- Gaste dink Fox Den Guest House het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 42 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 53 Jan Street, Trompsburg, 9913, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang