Successfully reported
+31

Fransmanskraal Accommodation - Family Cottage

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fransmanskraal Farm, Devon Valley Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 980 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Fransmanskraal Accommodation - Family Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n pragtige plaaskothuis op 'n geskiedkundige plaas in Stellenbosch. Die kothuis word omring deur heuwels waarop wingerd groei, asook majestueuse bergreekse.

Dié smaakvol gemeubileerde Plaaskothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die gaste in die eerste en tweede slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort en 'n bad.

Hierdie kothuis spog ook met 'n buitestort en -bad met warm en koue water, asook 'n houtvuurwarmbad.

Die kothuis het ook 'n oopplan-leefarea en -eetarea, sowel as 'n plaaskombuis. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus.

Gaste kan die plaas te voet verken, sowel as die boorde en die Renosterveld-fynboslande. Klim op jou bergfiets en gaan op 'n avontuur op die plaaslike roetes of swem in een van die damme op die plaas. Gaste kan hier heerlik afskakel en wegkom van die gedruis van die stad.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Warmbad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Izette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Fransmanskraal Farm, Devon Valley Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fransmanskraal Accommodation - Family Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 980
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 980
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 980
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fransmanskraal Farm, Devon Valley Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18c5abec8bc8a3e3a2d41872f7780f7809983b9af14af120918d93366e61c78db2c1956091461ff27f793570ac33c11f4e83?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 980 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Fransmanskraal Farm Devon Valley Road 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.914664392267 18.80259087973
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang