Successfully reported

Fransmanskraal Accommodation - Family Cottage

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Die eiendom is nie troeteldiervriendelik nie. Slegs gidshonde word toegelaat.

Wees asb. bedagsaam teenoor ander gaste en hou geraas tot 'n minimum.

Gaste moet asb. die bestuurder in kennis stel indien hulle besoekers gaan ontvang.

Daar is aangewese rookareas op die perseel. Rook is binnenshuis verbode.

Kleuters moet te alle tye onder toesig wees by die swembad by Fransmanshuijs.

Geen partytjies en funksies word toegelaat nie.

Die grondpad na die verblyf word goed onderhou en selfs kleiner motors sal geen probleme ondervind nie. Wees asb. op die uitkyk vir trekkers en plaastoerusting op pad na die huis.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 4 980
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 980
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 980
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fransmanskraal Farm, Devon Valley Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18c5abec8bc8a3e3a2d41872f7780f7809983b9af14af120918d93366e61c78db2c1956091461ff27f793570ac33c11f4e83?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 980 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Fransmanskraal Farm Devon Valley Road 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.914664392267 18.80259087973
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang