Successfully reported
+18

Freedom Tiny Six

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Freedom Tiny Homes, Quenera North, East London, 5210, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Freedom Tiny Six bied gerieflike verblyf in 'n huisie in Quenera-Noord, Oos-Kaap. Dit is die ideale wegbreek vir 'n paartjie.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n yskassie, stoof, ketel, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus is. Langs die kombuis is 'n tafel met 2 stoele. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Daar is gratis WiFi. Die verblyf het rugsteunkrag sodat gaste nie oor kragonderbrekings hoef te bekommer nie.

Daar is 'n stoep met buitesitplek en 'n gasbraai. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Freedom Tiny Homes, Quenera North, East London, 5210, Oos-Kaap
  • Gaste dink Freedom Tiny Six het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Freedom Tiny Homes, Quenera North, East London, 5210, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf22fc9d0a36ef869e8512f3f60fef2b36e1245d43e0eafe401f07dcebc1b3179900a6394fd46d6fa733c149fc060d4594779?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Freedom Tiny Homes Quenera North 5210 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -32.934117 27.9401829
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang