Successfully reported
+9

Freedom Tiny Three

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Holmhill Road, Farm B5A, East London, 5210, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Geniet die moderne bekoring van Freedom Tiny Three-kothuis, geleë op 'n plaas omring deur wild en ongerepte grond. Die selfsorgkothuis is tussen Beacon Bay en Gonubie geleë en is sowat 13 km buite Oos-Londen, asook 'n hanetreetjie vanaf gewilde plaasstalletjies, restaurante en brouerye.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n eenplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, wasmasjien, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware.

Die sitarea is ingerig met 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV met Netflix. Onbeperkte gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n patio wat spog met uitsigte oor die dam en die rustige omgewing van die plaas. Gaste kan in die uitgestrekte lowerryke omgewing kuier en 'n ontspannende piekniek geniet. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
3.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Holmhill Road, Farm B5A, East London, 5210, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Holmhill Road, Farm B5A, East London, 5210, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65d8149af1f5fa5d411acebe9cf2b6dc937379c81efe189451990982455cb374f9ba7e7fe132e0228c43c8e2f880751fcd89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 Holmhill Road Farm B5A 5210 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -32.934191623934 27.939645754631
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang