Successfully reported

French Linen

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Lynda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Perfect stopover place. Spacious, clean room. Great for an overnight stop.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ons was ontspanne en die omgewing was rustig en privaat. Ons het heerlik gebly. French Linen is veilig en 'n baie gemaklike gastehuis. Die gastehuis was alles wat ons verwag het om te kry en verrassend anders met die Franse atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna V
1 nag
5.0
Okt 2025

Mooiste en rustigste plekkie. Silwerskoon! Heerlik en rustig oornag in hierdie beautiful plekkie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Was in Bloemhof vir vergadering. French Linen is 'n uitstekende keuse vir verbly. Pragtigste plek! Baie gawe gasvrou. Plek was baie skoon, netjies en keurig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leminda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie oulike plek. Baie oulike plek! Mooi dekor. Het heerlik daar gewoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie mooi en skoon. Mense was baie behulpsaam en vriendelik. Dit was baie lekker. Die stort is heerlik. Het wel 'n mikro-golf gemis in die kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert En Anelia S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ideale oornag plekkie op Bloemhof. Ons het in die donker gearriveer en die gasvrou het ons dadelik welkom en tuis laat voel. Akkommodasie was skoon en baie aantreklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie B
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Can be recommended anytime! Room was very neat and I am very happy with the service I received.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roane (catharina Maria) J
1 nag
5.0
Mei 2025

Baie lekker. Sal weer besoek. Het dit baie geniet, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Edna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Evans Street, Bloemhof, 2660, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAead76480e98a43b7ed677314664da08ad93bf667a0e42cbd246dc4d89de683d42b610f0e4865b8a9ee6f00d7d9e75b232354?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 74 5 1 5 Evans Street Bloemhof 2660 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.649593062132 25.604019855591
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang