Successfully reported

Fynbos Cottage

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R680.00 per bespreking
Prys sluit in
Fynbos Cottage
Selfsorg
Huisreëls

Geen rookbeleid:
Geen rook word binne die huis toegelaat nie (dit sluit Vaping of Hubbly-Bubbly, ens. in).

Inklok- en uitkloktye:
• Inklok: 15:00 - 19:00
• Uitklok: Teen 10:00
Laat inklok of uitklok kan 'n addisionele fooi inhou indien dit nie vooraf gereël word nie. Gedurende die spitsseisoen word uitkloktyd streng toegepas om skoon te maak voor die volgende gaste opdaag.

Besettingsperke:
Die aantal gaste in die eiendom is te eniger tyd beperk tot dié waarop ooreengekom is volgens jou bespreking.

Troeteldiere:
Geen troeteldiere of ander lewende wesens behalwe mense word op die perseel toegelaat nie.

Meubels:
Moenie enige meubels na buite herrangskik of skuif nie.

Brandriglyne:
Steek slegs vure in die aangewese areas aan. Wees bewus daarvan dat Bettysbaai vatbaar is vir veldbrande. Moet nooit vure sonder toesig laat nie, en vermy vuur aansteek tydens sterk wind.

Stilte ure:
Stilte ure is van 22:00 tot 08:00. Ons is in 'n woongebied binne 'n biosfeer, en enige harde musiek of steurings sal by owerhede aangemeld word.

Sekuriteit:
As u die huis sonder toesig verlaat, maak asseblief seker dat alle vensters toe is en deure gesluit is.

Afvalverwydering:
Om verstoppings te voorkom, moenie kosafval, kookvette, gevaarlike vloeistowwe, natdoeke, doeke of vroulike higiëneprodukte in die dreine of toilette weggooi nie, aangesien die eiendom 'n septiese tenkstelsel gebruik.

Skade:
As jy per ongeluk iets breek of beskadig tydens jou verblyf, laat weet ons asseblief dadelik. Gaste is verantwoordelik vir enige skade of verliese wat aangegaan word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 040
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 040
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 040
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2586 Bass Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71f5623c23eb616f8e43c29d7894acfe2e6450eaf41b80d75b2bb45b73a609b069c05ab3c7fa2553b044d50d03afca501c25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 2586 Bass Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.352199861844 18.921946870604
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang