Successfully reported

G04 The Boulders

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Johan F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Heerlike gesinsvakansie vir 'n week op die Noordkus. Baie goed geleë met pragtige see-uitsig. Netjiese, moderne woonstel met al die nodige geriewe. Sal die eenheid 100% aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawn C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Wonderful holiday. We had a lovely stay. Perfect location and easy access to all Ballito amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mirna S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Ons was daar vir die Comrades, het aan al ons behoeftes voldoen. Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Baie lekker en sal weer gaan. Ons was aangenaam verras oor hoe skoon en goed gemubileerd die plek was. Sal enige tyd weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cherise A
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Beste in Ballito. Pragtige eenheid naby die see en swembad. Perfek vir 'n gesin met kinders. Ons 2-jarige dogtertjie het dit so geniet. Baie plek om rond te hardloop en dit is baie veilig. Die eenheid het alles wat mens nodig het en was onlangs opgegradeer. Gabriella is baie behulpsaam. Cindy is amazing en dit is so lekker om van die strand af te kom na 'n skoon huisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wicus S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Baie lekker. Was baie lekker, skoon en veilig op die strand. Alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanel J
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Dit was absolutely amazing. Ek, my kinders en my ouers het dit so baie geniet dat ons nie wou huis toe nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Monique H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2025

Good. Okay, nice weather and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Videan J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Aug 2025

Very peaceful. We truly enjoyed our stay. The place was nice, clean, and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gabriella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 750
R 1 750 R 1 488
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 750
R 1 750 R 1 488
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 750
R 1 750 R 1 488
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: 76 Compensation Beach Road, G04 The Boulders complex, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4AIHyNOwrE0pgLdbKEaTGiKslKuOUzzLPZNdHxs3xP8xMitJr8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 488 per nag (plek vir 6) 53 5 1 5 76 Compensation Beach Road G04 The Boulders complex 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 08:00 -29.536971313839 31.221836775042
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang