Successfully reported
+139

Gabbys Cottage Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Gascony Crescent, Helicon Heights, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Vanaf R1 569 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gabbys Cottage Guesthouse is 'n lieflike romantiese selfsorg-instansie in Helicon Heights, Bloemfontein, en is stapafstand vanaf Northridge Mall, Virgin Active en Epic Cinema.

Verblyf bestaan uit 3 eenhede wat geskik is om tot 9 gaste te akkommodeer. Alle eenhede is toegerus met gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, lugversorging, WiFi en 'n kombuisie. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV, DStv, Netflix, patio en 'n privaat ingang in.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area en veilige parkeerplek in.

Doendinge in die omgewing sluit wildritte, bergfietsry, fietsry, voëlkyk en visvang in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Michelle V
5.0
Fantasties fantasties fantasties! Sonder twyfel kan ek die gastehuis aanbeveel. Van aankoms tot uitlok was net 5 ster kwaliteit. Mooiste kamer, gemakl...
Sien meer
Aug 2025
Altesia M
Gesin met tieners
5.0
Veilig en skoon. Stil en pragtig. Mens word op die hande gedra. Puik gastehuis. Definitief 5 ster.
Aug 2025
Chrisna A
Gesin met tieners
5.0
'n Absolute vreugde om daar te bly. Ons het die naweek daar oorgebly. Ons was so 6 jaar gelede daar, en ek moet sê: hulle het nie dieselfde gebly nie ...
Sien meer
Jul 2025
Anne E
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike gemaklike warm bed in koue Bloemfontein! Vriendelike gasvrye mense! Heerlike verblyf, om die draai van die mall!
Jun 2025
Ian K
Saam met lewensmaat
5.0
Was really relaxing. Would have a couple more days if I had time. Excellent cottages, very clean. Beautiful setting and very friendly o...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Pedro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 24 Gascony Crescent, Helicon Heights, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Gaste dink Gabbys Cottage Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 569
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 569
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 569
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Gascony Crescent, Helicon Heights, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee15a04d187c226c7b79059ccf9e571f568c99ea30a22d0912f55c0b23c658e54d363b0d1dc280adfdf1db00b8f7cb3e7e45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 569 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 24 Gascony Crescent Helicon Heights 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.073286476057 26.235056519508
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang