Successfully reported

Gahini Cottage

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Magdel V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Great. One of the nicest places I have stayed. One suggestion: always rather use double bed duvets and sheets for single beds as single bed linen is too small if adults use it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kari S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Waar tyd stadig stap en die natuur jou stil maak. Ons het 'n heerlike naweek by Gahini Cottage spandeer! Die asemrowende uitsigte, rustige natuur en lang staptogte langs die strand het gesorg vir ware ontspanning. Die knus kaggeltjie was perfek vir die koue aande, en die braai-area het ons lekker laat kuier. 'n Hoogtepunt was beslis die gebruik van die kajakke om die strandmeer te verken en die pragtige watervoëls van nader te aanskou. Ons kan hierdie besondere wegbreekplek met volle harte aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marié C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Gerieflike en interessante verblyf in mooi melkhoutbos omgewing. Lekker gebly in stil en rustige Gahini Huis in Wortelgat Trustarea. Privaat woning is ongeveer 11 km (laaste 6 km grondpad nogal rof in nat weer) buite Stanford. Huis kompakt en selfversorgend t.o.v. water en krag. Gerieflike vuurherd het koue verdryf. Mooi omgewing met melkhoutbome en direkte toegang tot Kleinrivier / Hermanus lagune.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

David Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 723 Wortelgat Road, Stanford, 7120, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5fb852eb125b0ec3cd4b3d57dfb145a300a8180c09d183710b6188bde585540e3a7c02025bb6f550c93694eb46bd0fa86404?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 723 Wortelgat Road Stanford 7120 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.425227700734 19.341209176236
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang