Gaia Glamping
Beskrywing
Daar is 6 kampeerplekke met plek vir 5 gaste elk met 'n uitsig oor die rivier. Gaste moet hul eie kamptoerusting vir dit saambring. Kampeerders deel die gebruik van die ablusiegeriewe met storte, toilette en wasbakke. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike boma en 'n buitekombuis wat met 'n gasplaat, wasbak en 'n sentrale etenstafel toegerus is.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere is welkom met vooraf reëling en teen 'n addisionele koste per nag, per troeteldier; let asseblief daarop dat die eiendom nie omhein is nie.
Gaste moet na hul troeteldiere opruim en sal verantwoordelik gehou word vir enige skade wat veroorsaak word.
Gaste word ook in kennis gestel dat toegang tot die eiendom via 'n grondpad is, wat geskik is vir alle voertuie, mits dit versigtig bestuur word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié unieke, ekovriendelike hut bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n oopplan-uitleg. Daar is 'n koningingrootte-bed op die tussenverdieping en 2 kinderbeddens op die grondverdieping. Al die beddens het gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Die hut lei na 'n lieflike houtdek met sitplek en dis die ideale plek vir gaste om hul oggendkoffie of 'n skemerkelkie tussen die bome te geniet. Daar is 'n privaat kompostoilet langs die hut. Gaste het toegang tot die ablusiegeriewe met 'n warmwaterstort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n gemeenskaplike glanskampdek met 'n gasplaat en 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek. Verder is daar ook 2 braai-areas en 'n vuurput waar gaste lekker onder die sterre kan kuier.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere is welkom met vooraf reëling en teen 'n addisionele koste per nag, per troeteldier; let asseblief daarop dat die eiendom nie omhein is nie.
Gaste moet na hul troeteldiere opruim en sal verantwoordelik gehou word vir enige skade wat veroorsaak word.
Gaste word ook in kennis gestel dat toegang tot die eiendom via 'n grondpad is, wat geskik is vir alle voertuie, mits dit versigtig bestuur word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 20 of Farm 266, Buffeljagsrivier, Swellendam, 6742, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang