Galagos Lodge Guest House
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 103 Jocelyn Street, Kosmos, Hartbeespoort Dam, 0216, Noordwes
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Galagos Gastehuis is perfek geleë in die skilderagtige dorpie Kosmos, teen die Magaliesburg-bergreeks met ononderbroke uitsigte oor die Hartbeespoortdam. Dit is 'n perfekte middelpunt van ontmoeting tussen Johannesburg, Tshwane en Rustenburg.
Die gastehuis, wat op 3 verskillende vlakke geleë is, bied 5 luukse en suite-kamers en 3 suites met ruim en gemaklike afwerkings. Elke eenheid het 'n TV met oop uitsigkanale, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.
Galagos bied privaatheid in 'n pragtige omgewing, wat die ideale plek is vir 'n konferensie, opleidingsessie of motiveringswerkswinkel.
Gaste kan skemerkelkies geniet op die groot sondek met uitgestrekte uitsigte, of bloot ontspan en ure by die swembad deurbring.
In trotse samewerking met die Dandelion Beauty and Slimming Spa, bied ons verskeie skoonheids- en verslankingsbehandelings en pakketopsies. Slegs op afspraak.
Galagos Gastehuis is gerieflik geleë vir gaste om die talle skilderagtige besienswaardighede en aktiwiteite in die Hartbeespoortdam-omgewing te ervaar en te verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Yolandi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 149
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 103 Jocelyn Street, Kosmos, Hartbeespoort Dam, 0216, Noordwes
- Gaste dink Galagos Lodge Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 14 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 103 Jocelyn Street, Kosmos, Hartbeespoort Dam, 0216, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang