Successfully reported

Galjoen Uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Marietjie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Uitstekend! Baie lekker gekuier. Die gasvrou en haar man is dierbare mense. Het ons op hul hande gedra. Ons het sommer nuwe vriende gemaak en sal enige tyd weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARLENE
Galjoen Uitsig
Marietjie, was heerlik om julle as ons gaste te hê. Dankie vir die dierbare woorde. Kan nie wag om julle weer te sien vir 'n heerlike uitspan tydjie, dalk volgende jaar! Groete, Marlene

Marietjie L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Perfekte verblyf vir ons behoefte. Was perfek vir ons behoefte. Netjies, vriendelik en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARLENE
Galjoen Uitsig
Marietjie, dankie vir julle bespreking. So bly dit was 'n aangename ervaring, kom gerus weer! Groete Marlene

Janette G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uitstekend en vriendelik. Dit is baie aangenaam en netjies. Sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARLENE
Galjoen Uitsig
Janette, baie dankie vir die aanbeveling, waardeer dit. Lekker om te weet julle het die oornag tussen PE en Langebaan by ons geniet! Groete, Marlene Galjoen Uitsig

Paul D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Excellent. We had a great time. Clean and very comfortable. Felt like home with beautiful views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARLENE
Galjoen Uitsig
Dear Paul, it is so good to know that you enjoyed your stay with us. Next time you can stay a little longer to enjoy our lovely view and nearby beach. Regards, Marlene

Dries N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Aangenaam. Het lekker gebly, dankie. Fasiliteit uiters geskik vir oornag van 2 volwassenes en twee kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARLENE
Galjoen Uitsig
Dries, baie dankie vir die mooi woorde, waardeer dit! Ons streef daarna om dit so gerieflik moontlik te maak vir ons gaste. Hoop om julle gou weer te sien! Groete, Marlene

Francois N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Peaceful and homely. Too short, unfortunately. Marlene and Chris are wonderful hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARLENE
Galjoen Uitsig
Dear Francois, it was so lovely having you at Galjoen Uitsig. Hope to see you soon for a much longer, relaxing stay! Kindest regards

Antoinette L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Ons het heerlik gekuier by Galjoen Uitsig en sal graag weer daar oornag. Die eenheid is pragtig skoon, netjies en goed ingerig. Ons is hartlik verwelkom deur ons gasvrou, wie ons dadelik tuis laat voel het. Ons sal graag weer by Galjoen Uitsig wil oornag wanneer ons in die Tergniet omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARLENE
Galjoen Uitsig
Antoinette, dit was so spesiaal om julle en Zoey by ons te hê. Julle moet verseker weer kom om ons lieflike uitsig vanaf die dek te geniet! Vriendelike groete

Theodoris V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Heerlik en puik verblyf. Pragtige plek, ek sal dit enige tyd aanbeveel, gawe mense, ons verwagtinge oorskry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARLENE
Galjoen Uitsig
Belinda, dit is ons strewe om 'n gerieflike, ontspannende omgewing te skep vir ons gaste. So bly julle het dit geniet, ons hoop om julle gou weer te sien!

Drusilla O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Fantastiese plekkie met baie vriendelike en hulpvaardige gasheer en gasvrou. Fantasties gebly. Plekkie is baie netjies en skoon. Gasheer en gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARLENE
Galjoen Uitsig
Drusilla, baie dankie vir jou pragtige woorde, waardeer dit! So goed om te weet julle het die tydjie by ons geniet! Julle is altyd welkom!

Amelia P
1 nag
5.0
Apr 2025

Peaceful. My stay was absolutely lovely. The hosts are very warm and hospitable. I loved that you can hear the waves of the sea when going to sleep. The unit has everything you need, stylish and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARLENE
Galjoen Uitsig
Dearest Amelia, thank you! It's heartwarming to know that you enjoyed your stay and experienced the joy of the ocean sounds. Do visit again soon! Regards

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

MARLENE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 790
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 790
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 790
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Galjoen Street, Tergniet, Mossel bay, 6700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdaaf49c65d483adbfd423c05afd3a6f3a439a3896cc4ae05de2e847a9af12283bf75b3d91d8473dc904879470857e9ecc0ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 4 mense 35 5 1 5 11 Galjoen Street Tergniet 6700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.064446324293 22.197285104299
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang