Successfully reported

Gallop & Grace Campsite

Kampeer/karavaan
Gallop and Grace Campsite
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 16)
  • Plek vir 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
8 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie rustige kampplek word omring deur vrylopende wild en diverse voëllewe. Die kampplek is ideaal vir natuurliefhebbers en buitelug-entoesiaste. Die kampterrein bied 8 ruim staanplekke, elk met toegang tot elektrisiteit. Gemeenskaplike ablusiegeriewe sluit aparte mans- en vroulike afdelings in, elk met 2 storte, 2 wasbakke en 2 toilette. Twee skottelgoedwasareas is beskikbaar vir ekstra gerief. 'n Gedeelde krag- en waterpunt, sowel as draagbare braaigeriewe, word voorsien. Hier sal gaste kan ontspan en die Bosveld geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Badkamers
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n kampeerbasis, en gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Daar is 'n grondpad wat na die eiendom lei.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 16)
  • Kapasiteit: 128 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Noodhulp Farm 492 Portion 179, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA289f3ab13e16b5769f2be9c562f6551e06740bc48a9dcf8799ed333f340756a1909f82b27db81bf13a91d6426f102460cd00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 16) R516 Noodhulp Farm 492 Portion 179 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.919287973768 28.22976072999
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang