Successfully reported
+57

Gamagara Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hendrik van Eck Road, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Gamagara Lodge is in Kathu, in die Noord-Kaap en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, gesinne en oornaggaste. Dit is naby talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die lodge bied 'n verskeidenheid kamers van boetiek-suites tot sakpaskamers. Elke kamer het 'n privaat en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, gratis WiFi en lugversorging.

Gaste kan elke oggend ontbyt in die eetsaal geniet, wat by die tarief ingesluit is.

Die vriendelike personeel poog altyd om aan al die gaste se behoeftes te voldoen.

Gamagara Guest Lodge bied die kieskeurige sakereisigers en vakansiegangers 'n gemaklike basis om die Kuruman-warmwaterbronne, Noord-Kaapse wynroete, Augrabieswaterval, Kalahari Gemsbokpark en die Kathu-natuurreservaat te verken. Kathu is in 'n kameeldoringboom-woud geleë en word die dorp onder die bome genoem.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Hermanus V
Saam met vriende
5.0
Goeie plek om te oornag. Gerieflik, netjies en gemaklik.
Sep 2025
Naomi L
Gesin met tieners
5.0
Would definitely stay there again. Friendly staff. Lovely, modern accommodation. Very nice to have a restaurant on the property.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Diane V
Besigheidsreis
5.0
Excellent. The guys were happy with the accommodation - thank you for the early check-in.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Berdine O
Saam met lewensmaat
5.0
Ek kom definitief terug. Baie lekker plek om te bly. Vriendelike mense, baie rustig. Baie netjies en skoon.
Mrt 2025
Eden C
Gesin met tieners
5.0
Ons het heerlik gebly, die personeel was baie behulpsaam en tegemoetkomend, ons. Ja! Alles was silwerskoon en die personeel is baie vriendelik!
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Magriet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hendrik van Eck Road, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Gaste dink Gamagara Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hendrik van Eck Road, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe20575545276c76f4a2b351ceb6ca53b520614ea4940f423155af23b7d970edb2a0f7eef412473959ac4c937bf76770c1a81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 Hendrik van Eck Road Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -27.699587796144 23.046199679375
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang