Gamtoosberg Cottage
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R328, Farm Kandelaarsrus, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Weggesteek op 'n stil plaas aan die buitewyke van Oudtshoorn, bied Gamtoosberg Cottage 'n rustige selfsorg-wegbreekplek, ideaal vir gesinne of vriende wat wil ontspan en die natuur wil geniet.
Die kothuis bied slaapplek vir tot 6 gaste in 3 gemaklik gemeubileerde slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde 'n koninggrootte-bed bied wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. 'n Tweede badkamer met 'n stort word deur gaste gedeel.
Die ruim oopplan-leefarea sluit 'n knus sitkamer met 'n kaggel en TV in, sowel as 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Stap buite na 'n gemeubileerde patio met braaigeriewe, perfek om die rustige omgewing en berguitsigte te geniet. Die kothuis word aangedryf deur sy eie sonkragstelsel.
Of jy nou wil ontkoppel van die gejaag van die daaglikse lewe of bloot die rustigheid van die platteland wil geniet, Gamtoosberg Cottage bied die ideale omgewing vir 'n onvergeetlike en rustige verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Wilna Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- R328, Farm Kandelaarsrus, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink Gamtoosberg Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R328, Farm Kandelaarsrus, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang